Die gr. 2-leerlinge van die Voorbereidingskool Fanie Malan in Upington was baie bly om terug te wees by die skool. Die leerlinge se onderwyseres, Marietta Swanepoel, het hierdie spesiale houtafskortings om hul lessenaars laat bou sodat leerlinge ’n aanvaarbare afstand kan handhaaf. By die leer­linge is Swanepoel se klas-assistent, Darell Scholtz. Foto: Anena Burger

Voorbereidingskool Fanie Malan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article