Met blink skoolskoene, kraaknuwe skoolklere en spierwit glimlagte – en ’n traan hier en daar – het die matriekklas van 2034 op Woensdag 19 Januarie vir hul eerste skooldag by skole oor die Noord-Kaap heen opgedaag. Nadat ouers en voogde hulle in die gr. 1-klas agtergelaat het, het baie van dié leerlinge gretig prentjies van hul gesin geteken en na hul eerste skoolpouse begin uitsien.
Gr. 1 dapper aangepak
Met blink skoolskoene, kraaknuwe skoolklere en spierwit glimlagte – en ’n traan hier en daar – het die matriekklas van 2034 op Woensdag 19 Januarie vir hul eerste skooldag by skole oor die Noord-Kaap heen opgedaag. Nadat ouers en voogde hulle in die
Share this post: