Reeds sedert sy ontstaan talle dekades gelede is Georgestraat in Kimberley een van die beste strate in die stad waarin sake bedryf kan word. Nuwe onder­nemings vestig hulself steeds hier.

Foto: Argief

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article