Wanneer die meeste aalwynsoorte in dié deel van die land blom, weet ’n mens dat die winter aangebreek het. Vir die duur van dié week, en ook die komende naweek, word heelwat kouer temperature voorspel wat plek-plek onder vriespunt draai, met maksimum temperature onder 20° C.

Foto: Helena Barnard

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article