Dié drie gr. 1’s aan die Laerskool Eureka in Kimberley het sommer op hul eerste skooldag reeds geleer “Waatlemoene is nie pampoene”. Karli Nieuwoudt (links), Dihan de Villiers en Leah Janse van Rensburg kon boonop reeds hul eie naam en van spel, met Leah wat vertel dat haar van baie lank is om te spel en Karli s’n “baie moeilik”.

Foto: Helena Barnard

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article