Wanneer die blare van die witstinkhoutboom hulself ná ’n seisoen van groei van die boom losmaak, sweef hulle ’n oomblik geluidloos deur die koel herfslug voordat hulle as deel van ’n blaremat met die aarde herenig. In middel-herfs is tuine steeds geil en groen, maar die herfsskakerings van geel, oranje en bruin laat geen twyfel dat die seisoen van binnetoe-leef begin het nie. Het jy ’n foto, 1 MB of groter, met ’n storie wat jy wil deel? Stuur dit na helena.barnard@media24.com.

Foto: Helena Barnard

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article