Die Noord-Kaapse kuslyn, wat vir ongeveer 300 km vanaf die provinsiegrenslyn van die Wes-Kaap tot teen Namibië strek, is relatief onontdek wat toerisme betref. Ongeag rotsagtige gebiede en die yskoue water van die Atlantiese oseaan, bied die ongerepte area talle strande, stranddorpies en ontspanplekke vir besoekers.

Foto: Helena Barnard

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article