• Nasionale, internasionale toutrekspanne in Kimberley

    Pirates Club 30 Jacobus Smith Avenue, Kimberley

    ‘n Nasionale sowel as ‘n internasionale toutrek-kampioenskap vind hierdie week in Kimberley plaas. Die ope Suid-Afrikaanse klub senior toutrek-kampioenskap vind op Vrydag 13 Junie en Saterdag plaas. Op Sondag 15 Junie vind ‘n geslote internasionale kampioenskap plaas. Spanne van Suid-Afrika, Lesotho, Zimbabwe, Ghana en Ierland sal meeding. Meer as 130 spanne in die verskillende gewigsafdelings […]

  • Trans Augrabies MTB twee-dag wedren daag fietsryers uit

    Augrabies Falls National Park Augrabies

    Jonger en meer onervare fietsryers kan ook vanjaar die Trans Augrabies MTB-wedren aandurf, terwyl ervare ryers die lang roete van 172 km kan aanpak.

    Fixed price
  • Kalahari Red Dune-uitdaging, boeresport by Askham

    Askham Askham, Northern Cape

    Die Kalahari Red Dune-uitdaging waarin atlete vir die 5km, 10km of 20km-ren kan inskryf, vind tydens die jaarlikse Askham-boeresport plaas. ‘n Verskeidenheid pret-aktiwiteite vind ook plaas waartydens heerlik saamgekuier en […]

  • Cyclers: Prepare for Ride2TheKaroo

    Witput Country Lodge Hopetown

    The popular MTB challenge, Race2TheKaroo, commences and ends at the Witput Country Lodge, Hopetown. This third edition take cyclers on a 160km journey through the Karoo landscapes of the Northern […]

  • Yonder Hartsfees weer aangebied

    Malu Park, Hendrik van der Bijl Str, Kimdustria, Kimberley, South Africa

    Die Yonder Hartsfees vind by Malu-park op die Yonder-terrein in Kimdustria, Kimberley, plaas. ‘n Groot verskeidenheid feestelikhede word oor die dae aangebied, met opelugvertonings, kosstalletjies, ‘n pretpark met mallemeules vir […]