Latest Past Events

Vaalharts Pekanfees aangebied by Hartswater

Magogong-skouterrein, Hartswater, Noord-Kaap Magogong

Die Vaalharts Pekanfees vind by die Magogong-skouterrein in Hartswater plaas. Steve Hofmeyr en Karlien van Jaarsveld tree onder andere op. Verskeie landbouverwante aktiwiteite vind plaas, onder meer ‘n perdeskou.

Yonder Hartsfees weer aangebied

Malu Park, Hendrik van der Bijl Str, Kimdustria, Kimberley, South Africa

Die Yonder Hartsfees vind by Malu-park op die Yonder-terrein in Kimdustria, Kimberley, plaas. ‘n Groot verskeidenheid feestelikhede word oor die dae aangebied, met opelugvertonings, kosstalletjies, ‘n pretpark met mallemeules vir […]

Victoria-Wes Toneelfees aangebied

88 Church Street , Victoria West, South Africa

Die Victoria-Wes Toneelfees vind in die Apollo-teater in die dorp plaas. Talentvolle amateur-akteurs van oor die Noord-Kaap heen tree op. Besoek Apollo Theatre Victoria West op Facebook vir meer inligting.