Die eerste besoeker by die eerste uitstalling van die Kameraadskap-kunsprojek, wat van 25 tot 27 Mei in Nieu-Bethesda plaasgevind het, was ene Meisie, wat ene ore was. Vir dié eerste projek van sy soort is kunstenaars van die Karoo en omliggende platteland genooi om kunswerke met die tema “kameraadskap” in te skryf. Die 20 topkunswerke word vervolgens op vyf feeste uitgestal: die Karooskrywersfees, wat vandeesweek begin (15 tot 18 Junie in Cradock)

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article