Die Kalahari Bulletin is opgewonde oor interessante lesers in sy verspreidingsgebied.

Daar is skrywers, mense met unieke talente, ander met uitsonderlike stokperdjies, en dié met ’n ruim hart wat welwillendheidsorganisasies aan die gang hou.

Elkeen se storie klink dalk vir hulle te klein of onbelangrik, maar die Kalahari Bulletin wil dit graag hoor.

Stuur ’n e-pos aan Alzane Narrain by alzane.narrain@­24.com.

You need to be Logged In to leave a comment.