Skynbaar onaangeraak deur uiterste weersomstandighede wat wissel tussen ysige nagte en warm, droë sonskyndae, gee dié blomme goudgeel kleurspatsels oor die andersins vaal winterlandskap. Binne enkele weke sal die Namakwaland weer haar blommekleed aantrek en in allerlei kleure pronk. Foto: Jacques Jansen van Vuuren

Credit: SYSTEM