’n Treffende variasie op die bekende pers laventelblomme wat aan grysgroen struike groei, is dié “Princess lavender”, met blomme in sagtepienk kleure. Laventel is bekend vir sy kalmerende invloed op die mens, en laventel-olie is van die gewildste aromatiese olies. In “blommetaal” simboliseer laventel toewyding, geluk, sukses, vreugde, rustigheid en kalmte. Tans is daar meer as 45 spesies, en meer as 450 variasies, van dié gewilde struik.

Foto: Helena Barnard

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article