VrystaatKroon
-
Vreemde weerpatrone het die afgelope week groot skade in dele van die Oos-Vrystaat gemaak.
-
Die Noord-Vrystaat vier fees nadat ‘n boer uit die Kroonstad-distrik vanjaar as die nasionale Lamb Champs-kampioen gekroon is. Hennie Jonker van Zorro Hampshire Down-stoetery buite Kroonstad het die afgelope naweek […]
-
Dr. Hannes Els Arbeid in die Here is nie tevergeefs nie. -1 Korintiërs 15:58 God stuur Moses en Aäron na die magtigste man van die destydse wêreld. In Eksodus 7:3-6 […]
-
Hoelahoepel-koningin (76) inspireer eers as stylvolle skoonheid in kompetisie, nou as ‘granfluencer’
Die stylvolle Ansie Fourie (76) van Ficksburg het opslae gemaak toe sy op haar ouderdom as ‘n finalis in die gesogte kompetisie aangewys is.
-
Hul mampoer slaan beoordelaars se asem weg
-
Die drie verdagtes word steeds gesoek na die plaasaanval op ‘n boer in die Kestell-distrik.
-
‘n Aanval op ‘n boer in die Kestell-distrik het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur en drie verdagtes is steeds op vrye voet. Op Donderdag 26 Junie is Johan van Biljon […]








