Noordkaap Bulletin
-
Kammies word van aanranding met die doel om Louw ernstig te beseer, haar moord en haar verkragting, of alternatief, seksuele handelinge met ʼn lyk aangekla.
-
“We cannot proceed with a match at a venue where the conditions may pose a threat to player safety or fail to meet international cricket requirements.”
-
Players in the recent Northern Cape Bowls Fours Championships faced extreme conditions in the ongoing heatwave.
-
Ons het afgeleer om te wag. Iemand vertel my van ‘n skaakspel wat per brief vir meer as vyf dekades aangehou het.
-
Elke mens het sy of haar pakkie, maar vir hom lyk dit glad nie so nie. Jonk begin sy lewe skeefloop – ‘n mens staan verstom. Hy het werklik geen kans gehad nie. Alles is ‘n ramp.
-
Blaai deur die aanlynpublikasie van NoordkaapBulletin 5 Februarie 2026.
-
Uitspraak is voorbehou in die hooggeregshofaansoek van Kimberley se stadsbestuurder vir ʼn verklarende bevel om na sy kantoor terug te keer nadat sy skorsing deur die hof as ongeldig bevind is.
-
Behind the counter of De Duine Pharmacy in Upington lies a story shaped by service, trusted partnerships, and a strong sense of community responsibility.










