Die gr. 1-onderwysers aan die Laerskool Staats sal vanjaar behoorlik dubbeld kyk, met ses stelle tweelinge wat verlede week hul skoolloopbaan hier begin het. Hoewel die tweelinge op hul eerste skooldag op Woensdag 19 Januarie aanvanklik groot-oog en stil was, het hulle later ontdooi. Van links is, voor: Valeria en Ragnar Edelstein, Rori en Rea Maneng, Sechaba en Siphiwe Louw, Michael en Christopher Bartie, Juvin en Rovin Johnson en Chloè en Chantè Uys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article